Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Fantasie, wetenskap dans

Kortverhale

Die nag ruik na spoed

Schalk Schoombie

PROTEA, R200

Hier is iets betreklik nuuts in Afrikaans: wetenskapsfiksie vir volwassenes.

Die stories is uiteenlopend, maar deur elkeen loop die silwer draad van fantasie en wetenskap.

Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant. Hier is ’n bedrewe skrywer met ’n verstommende verbeelding aan die woord – innovasie, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.

Schoombie is die skrywer van onder meer Tot die dood ons skei (2018), die speurroman Rooi haring (2017) en Boomkastele: ’n Sprokie vir ’n stadsmens (2015).

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.