Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Grootste rampe onder loep

Niefiksie

Nêrens veilig: Twee eeue van Suid-Afrikaanse rampe

Chris Schoeman

PROTEA, R250

Chris Schoeman neem van die grootste Suid-Afrikaanse rampe sedert die 18de eeu opnuut onder die loep.

Van die lotgevalle van die oorlewendes van die Grosvenor-skeepsramp op hul dodelike staptog kuslangs tot die tergende raaisels van die Helderberg-lugramp 200 jaar later.

Hy skryf oor ’n groot verskeidenheid rampe: natuurrampe, rampe weens meganiese of menslike oordeelsfoute, busrampe, treinrampe en mynrampe.

Ook bly die Groot Griep van 1918 en die Xhosa-selfmoord in 1856-’57 nie agterweë nie.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.