Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Hier is vet pryse vir Afrikaanse romans

Van vandag tot die sluitingsdatum van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd op 1 Augustus aanstaande jaar is daar presies 440 dae oor waarin jy ’n skrale 91 woorde per dag moet skryf om ’n roman van minstens 40 000 woorde te voltooi.

Vier pryse van altesame R350 000 is op die spel: Die wenner kry R200 000, die naaswenner R70 000 en die derdeprys- en debuutwenner R40 000 elk. Inskrywings, wat aan enige druknaam van die NB-uitgewersgroep voorgelê kan word – dus Tafelberg, Human & Rousseau, Queillerie of Kwela – word vanaf Junie 2020 aanvaar.

Vra ’n inskrywingsvorm (met die volledige reëls en vereistes) aan by Sadé Walter by 021 406 3412 of kyk by romanwedstryd@nb.co.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.