Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Hulle is benoem vir die Baileyprys

Ná vele besinning is die kortlys vir die Baileyprys vir vroueskrywers van fiksie vasgestel en bekend gemaak. “

Dit was ’n groot uitdaging om die 16 boeke op die langlys na ses te verminder, maar uiteindelik het die volgende boeke ons ná die laaste bladsy steeds bygebly, het die voorsitter van die beoordelaars, Tessa Ross, gesê: Stay with Me deur Ay?`bámi Adébáy?, The Power deur Naomi Alderman, The Dark Circle van Linda Grant, The Sport of Kings deur C.E. Morgan, First Love van Gwendoline Riley en Madeleine Thien se roman Do not say We have Nothing.

Die Baileyprys is in 1996 ingestel om erkenning te gee aan uitmuntende, oorspronklike en toeganklike skryfwerk deur vroueskrywers.

Die wenner word op 7 Junie in die Royal Festival Hall in Londen bekend gemaak.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.