Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Hulle is benoem vir Woordveertjies
Harry Kalmer

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal van 19 tot 23 Oktober op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Finaliste (alfabeties gelys volgens van) in die verskillende kategorieë, sluit in:

ATKV-Prosaprys

Die kinders van Spookwerwe – Lize Albertyn-du Toit (Human & Rousseau)

In ’n land sonder voëls – Harry Kalmer (Penguin Random House)

Die verevrou – Jan van Tonder (Human & Rousseau)

Chris Karsten

Prys vir liefdesroman

Die kind uit die wingerd – Helene de Kock (Human & Rousseau)

Dromers – Irize Loots (Naledi)

Lira – Chanette Paul (Lapa Uitgewers)

Prys vir poësie

Grondwater – Marlise Joubert (Protea Boekhuis)

Jan, Piet, Koos en Jakob – Loftus Marais (Human & Rousseau)

Brisant – Hein Viljoen (Naledi)

Prys vir romanses

Halsoorkop verlief – Dina Botha (Romanza)

Fransi en die filmster – Anita du Preez (Satyn)

Tweede kans op geluk – Sophia Kapp (Romanza)

Prys vir spanningslektuur

Klikbek – Sidney Gilroy (Human & Rousseau)

Anderman se vrou – Chris Karsten (Human & Rousseau)

Sewe-en-veertig – Irma Venter (Human & Rousseau)

Azille Coetzee

Prys vir dramateks

Verwyt – Nicola Hanekom

Wilde-als – Wessel Pretorius

Opdrifsel – Philip Rademeyer

Prys vir niefiksie

In my vel: ’n Reis – Azille Coetzee (Tafelberg)

Christo Wiese: Risiko en rykdom – TJ Strydom (Tafelberg)

Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen – Carel van der Merwe (Protea Boekhuis)

Meer oor:  Veertjies  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.