Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Kan Bennie dié sluipmoord keer?

Prooi

Deon Meyer

HUMAN & ROUSSEAU, R320

Misdaadfiksie 

Prooi.

Maak jouself maar reg.

Deon Meyer se splinternuwe Bennie Griessel-boek tref Maandag 22 Oktober die rakke.

’n Gemors van ’n dossier land op die lessenaar van Griessel en sy trawant, kapt. Cupido.

Kan die Valke die saak betyds ontrafel om onder meer ’n sluipmoord te keer?

Gooi in die mix meedoënlose Russiese agente en Bennie se planne om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou.

Boek solank ’n paar dae verlof.

Meer oor:  Deon Meyer  |  Boeke  |  Prooi
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.