Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Katvoet vir Bella en kater

Kinder- En Jeugfiksie (9-12)

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler

TAFELBERG, R150

Bella ken ’n paar parmantige truuks.

Sy en haar kat, Sebastiaan, woon op Wag-’n-Bietjie en sommer met die intrapslag laat hulle die dorp regop sit toe Bella al haar meubels by die voordeur uit toor.

Sy neem ook deel aan die dorp se talentkonsert – as kulkunstenaar! Bella skryf Sebastiaan in vir die katte­skou, met katastrofiese gevolge, en wanneer Bella werk kry as “misterieuse koper” moet die dorp se diewe lig loop vir Bella-met-haar-kamera-bril!

Mari Grobler is ’n skrywer en digter en woon in Uitenhage in die Oos-Kaap.

Meer oor:  Resensies  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.