Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Kruisverhoor van kripvreters

Niefiksie

In gesprek met Waldimar

Waldimar Pelser

LAPA, R260

In Gesprek met Waldimar is ’n versameling van die 100 beste, lekkerste en dapperste inleidings tot kykNET Verslag se aktuele TV-program In Gesprek.

In forensiese detail pak Pelser elke gek en skurk wat wil keer dat ons land floreer. Hy wys hoe na ons aan die afgrond was en hoe ons wéér daar kan beland as ons nie dié in beheer tot verantwoording roep nie.

Hy noem Julius Malema ’n “rassis, diktator en fascis”, die ANC “ ’n spul kripvreters” en oudpres. Jacob Zuma ’n “korrupte, seksistiese politieke tsotsi”.

Pelser ontsien niks en niemand nie. Week ná week neem hy politici en besluitnemers onder kruisverhoor.

Meer oor:  Waldimar Pelser  |  Boeke  |  Resensies  |  In Gesprek Met Waldimar
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.