Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
KYK WEER: Deon Meyer stel roman bekend - en hy sing selfs!

Kyk gerus weer na die eerste eerste aanlynbekendstelling van Deon Meyer se jongste spanningsroman, Donkerdrif, eksklusief op Netwerk24. Etienne Bloemhof het met Deon Meyer gesels.

'N LEKKER VERRASSING!

Luister aan die einde van die opname na die pragtige lied wat Deon Meyer saam met Lize Beekman opgeneem het. 

Lewer kommentaar en wen!
Drie gelukkige kommentators kan elk 'n getekende eksemplaar van

Deon Meyer se jongste boek, Donkerdrif, wen*. Lewer kommentaar tydens die regstreekse uitsending in ons kommentaarafdeling en gesels saam!

*Die wenners word deur 'n derdeparty-trekking gegenereer en Netwerk24 het geen beheer oor die uitslag nie.

** Die kompetisie is gesluit.

Baie geluk aan ons kommentators:

  1. MOSTERT
  2. Annarine goldie
  3. Gerrit Boonstra

LEES OOK:

* HG kuier by Deon Meyer: Sy nuwe boek 'Donkerdrif' is hier

'n Eksklusiewe uittreksel uit Deon Meyer se 'Donkerdrif'

Meer oor:  Deon Meyer  |  Donkerdrif  |  Spesiale Projekte
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.