Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Kyk: Benoemdes vir Andrew Murray-pryse

Die Andrew Murray-prysfonds het onlangs die benoemings vir Christelike en teologiese boeke aangekondig.

Dit bestaan uit die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike publikasies in ’n amptelike taal van Suid-Afrika, en die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk in ’n amptelike taal van Suid-Afrika.

Laurie GaumFoto: Michael Hammond
Helena Hugo
André Bartlett

Die wenners word vandeesmaand aangekondig waarna die oorhandigingseremonie op 24 Mei in Stellenbosch gehou word.

Die benoemings is:

Andrew Murrayprys 2019

Augustinus deur JH (Amie) van Wyk (uitgegee deur SunPress)

Dansend met die lewe deur Kobus Anthonissen (Naledi)

Om reg te stel deur Ernst Conradie (Bybel-Media)

Paulus deur Adrio Konig (CUM)

Weerlose weerstand deur André Bartlett (Protea-boekhuis)

Andrew Murray-Desmond Tutuprys 2019

Bet-El deur Helena Hugo (uitgegee deur Lux Verbi)

In Awesome Wonder deur Jaap Durand (Bybel-Media)

I wish I’d said met Johann de Lange en Mantoa Montinyane as redakteurs (Naledi)

Silence and Solidarity met Laurie Gaum en Sally Argent as redakteurs (Barabbas)

Unfolding Narratives of Ubuntu in Southern Africa met onder andere Julian Muller as redakteur (Routledge)

Desmond Tutu-Gerrit Brandprys 2019

Brugbouers deur Rudi Buys (uitgegee deur Penguin Books)

God, gay, genade deur Retha Benade (Naledi)

Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald (Lux Verbi)

The Book of Acts deur Denise Padayachee (CLF)

You have to be Gay to know God deur Siya Khumalo (Kwêla)

Meer oor:  Stellenbosch  |  Pryse  |  Laurie Gaum  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.