Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
KYK WEER: Akteur Reynardt Hugo praat oor stryd met drank, dagga, vroue

Sanger, akteur . . . hartebreker.  Reynardt Hugo, landwyd bekend as dr. Tertius Jonker, in die sepie Binnelanders ontbloot sy siel in sy debuutboek, Soldaat. 

Agter die glans van sangtoere as lid van die Afrikaanse popgroep ADAM, bewonderaars en toekennings, het ’n diep gewonde en verlore siel geskuil. Reynardt, nes soveel ander mans, het jare lank probeer om sy verwondheid met drank, dagga, vroue en pornografie reg te dokter. Sy oorlog was ’n soeke na betekenis en aanvaarding.

Sy debuutboek is regstreekse Sondag 28 Februarie hier op Netwerk24 bekend gestel. Kom kyk weer daarna.

Meer oor:  Reynardt Hugo  |  Boekbekendstelling  |  Soldaat
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.