Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Leer om dapper te wees

Prenteboek (3-9)

Die koala wat wou klou

Rachel Bright

Protea, R150

Hier is ’n nuwe rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf

Kevin die koala hou nie van verandering nie. Hy hou daarvan dat als bly net soos dit nog altyd was.

Hy sit bo in sy boom en kou blare en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel.

Die ander diere nooi hom om af te klim en saam te speel, maar hy wil daarvan niks weet nie.

Tot op ’n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak . . . en alles verander.

Die illustrasies is deur Jim Field.

Meer oor:  Kinderboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.