Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Leer oor ‘regte-egte’ rampe

Niefiksie (9-12)

Regte-egte rampe

Susan Martineau

Human & Rousseau, R175

In Regte-­egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings en die dinosourus-ramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes.

Die verstommende stories oor die rampe word elkeen deur ’n rampdossier vergesel. Dit bestaan uit feite oor wat regtig gebeur het en volg in die voetspore van kenners. Martineau skryf kreatiewe en opvoedkundige boeke vir kinders en het meer as 20 jaar ervaring in die uitgewersbedryf. Sy woon tans in Londen.

Meer oor:  Regte-Egte Rampe  |  Kinderboek  |  Rampe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.