Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Luiperd en spoke van gister

Misdaadfiksie

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Kwela, R290

Wanneer Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei ingeroep word om die dood van ’n boer in die Hochnamibdistrik te ondersoek, het hy geen rede om te vermoed dat moord die oorsaak is nie.

In 1905 in Duits­-Suidwes-­Afrika is ’n aanval deur ’n wilde dier nie ongehoord nie en te oordeel na die merke aan die lyk was dít die man se lot. Maar dan ontdek Siegfried daar naby ’n luiperdkarkas waarvan die voorpote afgesny is . . .

Terwyl Siegfried die saak ondersoek, kry hy te doen met spoke van gister en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Dan worstel hy boonop met die land se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur.

Meer oor:  Zirk Van Den Berg
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.