Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
LUISTER: Bennie Boekwurm en Wilde Willemientjie op Netwerk24

Bennie Boekwurm en die Avonture van Wilde Willemientjie was Netwerk24 se kinder-luisterboek van die maand in Augustus 2019. Luister elke maand na nuwe luisterboeke op Netwerk24.

Nie een nie. Nie twee nie, maar drie kinderboeke is in Augustus eksklusief op Netwerk24 te luister!

Kinders én hul ouers kan tot 31 Augustus 2019 na Bennie Boekwurm: Tokka die stoute kabouter en twee stories van Die Avonture van Wilde Willemientjie luister.

1. Bennie Boekwurm: Tokka die stoute kabouter

Illustrasie deur Sean Verster.
Illustrasie deur Sean Verster.

Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories. Luister saam na die storie oor Tokka die stoute kabouter wat nie kan ophou skop nie, met prettige voorlesing en saamsing-liedjies.

Voorgelees deur Dulinda Pieters. Geskryf deur Louise Smit en geïllustreer deur Sean Verster.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.