Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
LUISTERBOEK VIR KINDERS: Noko en die Koel Katte

Noko en die Koel Katte was Netwerk24 se kinder-luisterboek van die maand in Julie 2019. Luister elke maand na nuwe luisterboeke op Netwerk24.

Noko en die Koel Katte

Julie se luister-kinderboek is Noko en die Koel Katte deur Fiona Moodie, 'n verhaal oor verdraagsaamheid en hoe om te luister na ander se menings. Die dierekarakters en musiekinstrumente is outentiek uit Afrika.

Dis perfek vir ouderdomme drie tot ses! 

Wenke om die boek te luister:

  • Die boek is slegs beskikbaar vir Netwerk24-intekenare.
  • Die boek is tot 31 Julie op Netwerk24 beskikbaar en sal daarna met 'n ander luisterboek vervang word. Begin daarom sommer vandag nog luister!
  • Jy kan op jou rekenaar of binne ons app na die luisterboeke luister.
  • Maak seker jy het die jongste weergawe van die app as jy die boek op jou selfoon wil luister.
  • Maak seker jou wifi is aangeskakel as jy die boek begin luister.

VIR VOLWASSENES: Luister na Dana Snyman se reisjoernaal, Op pad, eksklusief op Netwerk24.

Meer oor:  Nwluisterboeke  |  Luisterboeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.