Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Kinderfiksie (6-11)
Maanling g’n misverstand
Maanling

Tjaart Lehmacher &

Paula Oelofsen

Vertaal deur Antjie Krog

JUST ONE EARTH, R212

’n Maanling verlang na die aarde en ’n tienjarige Aardling, Karel, verlang na niks meer in die lewe as om die maan en sterre te verken nie…

Gelukkig vind hierdie twee sielsmaats mekaar en kom tot ’n dieper verwondering oor die lewe om hulle.

Maar hoe langer die Maanling dinge op die groen en blou planeet dophou, hoe meer heimwee het hy.

Is dit vir ’n klein wesentjie van klip moontlik om in ons harte van bloed ’n liefde vir hierdie tuiste van ons wakker te maak?

Meer oor:  Antjie Krog  |  Boeke  |  Vertaling
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.