Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Meyer ’n moet vir Kerskous

Prooi

Deon Meyer

HUMAN & ROUSSEAU, R320

Misdaadfiksie

Hierdie speurverhaal omvat feitlik al die aspekte van misdaad-ondersoek, gerugsteun deur voortreflike navorsing.

Insiggewend, boeiend en oortuigend.

Die storielyn ontvou nie noodwendig teen ’n frenetiese tempo nie. Dit is eerder ’n wydlopige verhaal waarin die momentum geleidelik opbou tot ’n skouspelagtige ontknoping.

Prooi is ’n monumentale Bennie Griessel-dossier wat die spanningsgenre op briljante wyse vernuwe en verruim.

Vir die Griessel-fynproewers.

Meer oor:  Prooi  |  Deon Meyer  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.