Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
’n Glimp van Burger se lewe

Memoires

Just a Moment

Schalk Burger & Michael Vlismas

JONATHAN BALL, R275

In Just a Moment vertel een van die grotes van Suid-Afrikaanse rugby meer oor sy kleurvolle lewe.

Van rugbylegende tot sakeman, wynboer, musikant, pa en oupa is Schalk Burger se memoires ’n intens persoonlike en eerlike vertelling van sy suksesse en ontberings.

Burger is ’n storieverteller extraordinaire wat jou behoorlik in jou bier sal laat proes van die lag oor manewales op en van die veld af.

Die boek gee ’n waardevolle glimp in die lewe van een van Suid-Afrika se bekendste figure.

Meer oor:  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.