Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Fiksie
’n Heerlike draakstekery

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

HUMAN & ROUSSEAU, R320

Hond se gedagte is ’n heerlike draakstekery met die heilige erns waarmee sommige mense sport bejeën.

Dit is ook ’n gespot met die fanatiese wyse waarop sommige mense godsdiens beoefen.

Ondanks die spottende toon, die draakstekery met al die clichés van die media en rugbyspelers, die oordrewe byname en die byna siniese ironie, word die leser tóg met ernstige vrae oor skyn en werklikheid, oor die lewe in Suid-Afrika gekonfronteer.

Die roman raak verskeie filosofiese en teologiese kwessies aan, maar nooit op so ’n manier dat dit swaar raak nie. 

Meer oor:  Boekresensie  |  Fiksie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.