Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
’n Heerlike eietydse roman

Fiksie

Die miskruier en die maan

Carié Maas

PROTEA, R265

Dis een ding om jou jop te verloor omdat jy as vennoot jou voet neergesit het oor ’n verdagte staatskontrak.

En nog een dat die Gladdejan vir ’n baas sy oog op jou vrou het. Maar dan wil hulle jou boonop melk vir ’n laaste argitekstekening vir ’n opkomende magnaat . . .

Die argitek Karel Nel deins nie terug vir die Soedan nie en die Nubiërs se verbluffende kultuur sou selfs ’n heerlike uitdaging vir sy skaalliniale kon wees.

Hy onderneem reise op soek na sy wortels en om sin te maak van sy hede, maar eintlik om die speelsheid in sy huwelik te herwin.

Meer oor:  Carié Maas  |  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.