Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
’n Ongewone liefdesverhaal

Niefiksie

Op soek na Saartjie

Dominique Malherbe

TAFELBERG, R320

Op 15 Julie 1932 ruk die skielike dood van C.J. Langenhoven die Afrikaanse gemeenskap.

Dat hy ’n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, is ’n verrassing.

Dié besluit laat die oë rek, maar teen die tyd dat Saartjie – soos sy bekend was – in 1975 sterf, is ’n rekordgetal van Langenhoven se boeke verkoop.

In Dominique Malherbe se soektog na die waarheid oor Sarah (haar groottante), ontdek sy ’n ongewone liefdesverhaal.

Publikasiedatum: 23 April.

Meer oor:  Dominique Malherbe  |  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.