Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
’n Tier vir Tom teen vrese

Op die rug van ’n tier

Dianne Hofmeyr & Jesse Hodgson

TAFELBERG, R150

Kinder- En Jeugfiksie (0-6)

Op die rug van ’n tier

Tom teken ’n tier ná sy besoek aan die kunsgalery.

Daardie nag stap die tier uit die prent teen die muur tot langs hom en spin: “Kom ons gaan stap!”

Tom is bang, maar die tier stel hom gerus.

Hierdie verhaal, geïnspireer deur Henri Rousseau se skildery Tier in ’n tropiese storm (of Verras) sal kinders help om vrese te oorkom, nes Tom op sy nagtelike uitstappie met ’n tier.

Hofmeyr is ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat in Londen woon. Sy is as kunsonderwyser opgelei.

Meer oor:  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.