Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Nuut op die rak

Is jy deel van die kermkoor oor “die toekoms van Afrikaans”? Doen eerder iets prakties en sinvols, soos om jou kind na ’n Afrikaanse skool te stuur en te sorg dat hulle in gr. 12 die vak Afrikaans (Huistaal) met vlieënde vaandels slaag.

Best Books se praktiese eksamenoefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen vorm deel van hul Eksamenhulpreeks, Daar is verskeie taaloefeninge, konsepvraestelle, wenke, praktiese idees en moderne voorbeelde waarby jong huistaalleerlinge aanklank sal vind en wat hulle sal help om beter te vaar in die eksamen.

Dié sagtebandgids is saamgestel deur Martlie Jordaan, ’n Afrikaans-Huistaalonderwyser en departementshoof van Afrikaans aan die Hoërskool Framesby in Port Elizabeth.

Uitgewer: Best Books. Prys: R180.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.