Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Ónsekerheid vir seker hier

Fiksie

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

TAFELBERG, R360

Etienne van Heerden se tergende nuwe roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe.

Privaatheid en identiteit het abstrakte begrippe geword, fop­nuus is ononderskeibaar van die werklikheid en “die waarheid” is klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal.

In Die biblioteek aan die einde van die wêreld bevolk verskeie fassinerende karakters ’n landskap waarin die enigste sekerheid ónsekerheid is.

En tussen dit als deur slaan ’n kruisboogmoordenaar al hoe gereelder in die Moederstad toe . . .

Publikasiedatum: 20 November.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.