Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Onthutsend eerlike verhaal

Outobiografie

Ougat

Shana Fife

JONATHAN BALL, R260

Teen die tyd dat Shana Fife 25 was, het sy twee kinders by verskillende mans gehad.

Vir die bruin gemeenskap waarin sy grootgeword het, is sy ’n jintoe, ’n jezebel, jas . . . ’n meisie met myle op die klok.

Sy is alleen, het nie werk nie en soos sy voortdurend deur haar familie herinner word: Haar lewe het geen waarde nie. Hoe het sy hierdie mens geword? Alles waarna sy gestreef het om juis nie te word nie?

Ougat is ’n onthutsend eerlike vertelling en op die man af van oorlewing in ’n gemeenskap op die Kaapse Vlakte.

Meer oor:  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.