Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Oorlog en menselewens

Fiksie

Wanneer gode slaap

Erwin Mortier

Protea, R275

Met sy vyfde roman kruip die Vlaamse outeur Erwin Mortier onder die vel in van Helena, ’n byna 100-jarige vrou wat probeer om herinneringe in taal om te skakel.

Sy kyk terug op haar kinderjare, die liefdes wat sy geken het, haar huwelik en haar ervarings van die Eerste Wêreldoorlog – in België die “Groot Oorlog” genoem – wat sy saam met haar ma en broer in Noord-Frankryk ervaar het.

Daar het sy egter ook haar man, ’n Britse soldaat en oorlogsfotograaf, Matthew, ontmoet en aan sy sy die gruwels van die oorlog met haar eie oë gesien.

Meer oor:  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.