Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Op skoenlappers se spoor

Fiksie

Anderman se vrou

Chris Karsten

HUMAN & ROUSSEAU, R300

Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook.

Wim en Portis praat selde daaroor by hul skoenlapperboerdery in Wildernis, maar albei wonder steeds wat geword het van Portis se vyf vermiste jeugvriende.

En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot?

Wim wéét sy ou aartsvyand Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter “skoenlappers” aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.

’n Splinternuwe Chris Karsten môre op die rakke.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.