Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Plaaslike boeke vandeesmaand in die kollig

Exclusive Books het die lys van boeke vir sy jaarlikse Homebru-geleentheid vandeesmaand bekend gemaak. Die tema is vanjaar “Books by us, written for you”. Daar is sowat 50 titels en dit sluit in fiksie, nie-fiksie, kookboeke en kinderboeke.

Daar word ook verskillende gesprekke en ander geleenthede gedurende die maand aangebied. Lede van die boekwinkel se Fanatics-klub verdien dubbelpunte as hulle een van die boeke op die lys aankoop.

Onder die Afrikaanse boeke op die lys is:

God praat Afrikaans deur HemelBesem, Web deur Naomi Meyer, Die Bergengel deur Carina Stander, As in die mond deir Nicole Jaekel Strauss, Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal, Die derde spoel deur S.J. Naude en Lied vir Sarah: Lesse van my moeder deur Jonathan Jansen.

Die lys van fiksie is as volg:

* Selling Lipservice deur Tammy Baikie

* Hlomu the Wife, Zandile the Resolute en

Naledi His Love deur Dudu Busani-Dube

* Dancing the Death Drill deur Fred Khumalo

* Emperor Shaka the Great (English Edition)

Unodumehlezi Kamenzi (isiZulu Edition) deur Mazisi Kunene

* Being Kari deur Qarnita Loxton

* Recognition: An Anthology of South African Short Stories edited by David Medalie

* Web deur Naomi Meyer

* The Last Stop deur Thabiso Mofokeng

* The Third Reel/Die derde spoel deur S.J. Naude

* If I Stay Right Here deur Chwayita Ngamlana

* Ayixoxeki Nakuxoxeka deur Mbongeni Cyprian Nzimande

* Akulahlwa Mbeleko Ngakufelwa deur Zukiswa Pakama

* Delilah Now Trending deur Pamela Power

* Die Bergengel deur Carina Stander

* As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss

* The Inside-Out Man deur Fred Strydom

* Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal

Biografieë:

* Bending the Rules : Memoir of a Pioneering Diplomat

deur Rafique Gangat

* Confluence: Beyond the River with Siseko Ntondini

deur Piers Cruickshanks

* Last Night at the Bassline deur David Coplan en Oscar Gutierrez

* Equal but Different deur Judy Dlamini

* Being Chris Hani’s Daughter deur Lindiwe Hani

* God praat Afrikaans deur HemelBesem

* Song for Sarah: Lessons from My Mother/Lied vir Sarah: Lesse van my moeder deur Jonathan Jansen

* Fatima Meer: Memories of Love & Struggle deur Fatima Meer

* Billionaires Under Construction deur DJ Sbu

* Besoek exclusivebooks.co.za vir die volledige lys.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.