Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
BOEKE: Plekname nou in Afrikaans

Niefiksie

Plekname van Suider-Afrika

Peter E. Raper, Lucie A. Möller & L. Theodorus du Plessis

PROTEA, R495

Dit is ’n Afrikaanse vertaling en hersiening van die vierde uitgawe van die Dictionary of Southern African Place Names, bygewerk met al die jongste pleknaamveranderings.

Daar is sowat 9 000 inskrywings oor die oorsprong en betekenis van die name van dorpe, stede, riviere, berge, streke, ens.

Die boek is gemik op reisigers, avonturiers, toeriste en enigeen wat belangstel in die herkoms en betekenis van geografiese name.

Dis geskryf in ’n gemaklike styl wat ewe toeganklik vir kenners en leke is.

Meer oor:  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.