Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Prys wat dié liefde vereis

Historiese Fiksie

Kanaän

Sophia Kapp

Lapa, R365

Dié verhaal, wat in 1944 in die Tweede Wêreldoorlog afspeel, vertel van twee mense wat nooit moes ontmoet het nie.

Hulle is twee pole: Hy is ’n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat; sy is die gesofistikeerde dogter van ’n skatryk Engelse sakeman. Maar sy loop in sy arms in en, wanneer haar wêreld om haar in duie stort, bied hy vir haar ’n uitweg.

Sy moet ’n jaar op Kanaän bly as sy vrou. Sy behoort sodoende die stukke te kan optel. Sy besef mettertyd dat sy aan hom meer het as al haar gesofistikeerde Johannesburgse vriende, maar nou vereis liefde ’n prys.

Meer oor:  Sophia Kapp  |  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.