Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Racheltjie de Beer se storie

Kinderfiksie (7-9)

Die storie van Racheltjie de Beer

Antoinette Louw

NALEDI, R140

Racheltjie, haar pa, haar boetie Jamie en ’n hanskalf trek al vir maande na die groot stad, waar ’n beter lewe op hulle wag.

Maar wanneer die ossewa breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate ou plaashuis.

“As die bergrivierlelie blom soos nou, beteken dit swaar sneeu,” waarsku die ou tante. Sy weet Tant Soekie is reg, want Racheltjie verstaan die taal van plante. Daardie nag word sy wakker en sien die sneeu, maar haar boetie is skoonveld.

Hierdie geïllustreerde storie vir jong lesers is ge­baseer op die bekende Suid-Afrikaanse volksverhaal.

Meer oor:  Antoinette Louw  |  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.