Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Rubrieke soos ryp granaat

Rubrieke

Sondesemoer!

Wilhelm Jordaan

NALEDI, R220

Wilhelm Jordaan is ’n ou bekende by lesers van Afrikaanse dagblaaie.

Hierdie bundel is ’n keur van sy gewilde weeklikse rubrieke, wat die afgelope meer as 30 jaar in Beeld verskyn het. Deesdae geniet die lesers van Die Burger en Volksblad dieselfde voorreg.

Hy skryf veral oor die verhoudinge waarin ons almal ons bevind: verhoudinge met die self, ander mense, die samelewing en, helaas, met die groot kosmiese misterie.

Dié bundel is soos ’n oopgebreekte granaat waar die leser die skrywer se insig, wysheid, humor en deernis pitjie vir pitjie kan geniet.

Meer oor:  Wilhelm Jordaan
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.