Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Skrywer sterf dag ná verjaardag

Die skrywer Christine Barkhuizen-le Roux is Donderdag 'n dag ná haar 61ste verjaardag dood.

Christine Barkhuizen-le Roux

Barkhuizen, bekend om romans soos Padmaker en Drieklawerblaar, is 00:20 in die Bayview-hospitaal in Mosselbaai dood, sê haar goeie vriend Wim Vorster,die dramaturg en teaterresensent.

Sy het in 2000 met die digbundel dimensie gedebuteer.

Nog digbundels en romans het uit haar pen verskyn.

Drieklawerblaar is onlangs op RSG voorgelees.

Sy is met Padkamer vir ’n ATKV-prosaprys benoem.

Hou Netwerk24 dop vir meer inligting.

Meer oor:  Verjaarsdag  |  Skrywer  |  Dood  |  Sterf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.