Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
‘Slagoffer’ tereg op moord

Fiksie

Slagoffer

François Smuts

QUEILLERIE, R280

Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater in Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n steriele huwelik en ’n knalgeel Porsche.

Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Want Eva stel hom bekend aan die donker krag van die duende, wat ’n kunstenaar in staat stel om haar kuns só te beoefen dat sy haar toeskouers betower en meesleur. Dit laat Dawid in ’n maalkolk beland en kort voor lank staan hy in die beskuldigdebank vir moord. En dan begin onbeheerste kragte uitspeel wat sy lewe bedreig.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.