Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Poësie
Soos goedgemikte meshou

Chinatown

Ronelda S. Kamfer

KWELA, R200

Met Chinatown slag Ronelda Kamfer die karkas van die disfunksionele gesin en same­lewing met ’n vlymskerp mes af en lê die bloedige binnegoed bloot met ’n koue kliniese, gedetailleerde beskrywing.

Byna elke gedig tref soos ’n goedgemikte meshou – die leser besef dit is nie “Fong Kong” nie, dit is die “real deal”.

Chinatown is nie die soort bundel wat jy vir ontsnapping of ontspanning sal lees nie.

Die digter konfronteer jou met die onaangename, sy skroom nie, deins nie terug nie, tel nie haar woorde nie. 

Meer oor:  Poësie  |  Boekresensie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.