Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Sprokies wyk van resep af

Kinderfiksie (7+)

Die koning se paddaboudjies

Janneke Schotveld

Wenkbrou, R280

Dié bundel geestige, hervertelde sprokies wyk effens van die tradisionele sprokiesresep af.

Dit bevat 15 moderne, herverbeelde sprokies deur die Nederlandse skrywer Janneke Schotveld. Die Afrikaanse teks is geskep deur die meesterlike Jaco Jacobs.

Dit sluit in verhale oor die ridder wat besluit om die prins van haar drome uit die kasteel van sy ouers te bevry en oor die heks, Hettie, wat ’n besem present kry, maar nie durf vlieg nie. Dit sluit sketse in deur illustreerders soos Martijn van der Linden en Thé Tjong-Khing, Linde Faas, Milja Praagman en Annet Schaap.

Meer oor:  Kinderboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.