Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Stryd teen tyd vir ’n hart

Tienerfiksie (17+)

Oopmond

Jan Vermeulen

LAPA, R200

Sewe maande ná haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed iets is fout.

Sy is seker die skenkerhart wat in haar borskas klop, is ’n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks fout met die hart nie, maar sy begin vreemde dinge sien – dinge uit die verlede, dinge wat in die toekoms gaan gebeur.

Oopmond is ’n uitdagende, boeiende roman vir jong volwassenes. Temas soos sterflikheid, orgaanskenking, tweede kanse, reïnkarnasie, tydreise en tienerromanse word ondersoek.

Meer oor:  Jan Vermeulen  |  Boeke  |  Resensies
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.