Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Swepies klap in die Karoo

Erotiese Fiksie

Klaskamer

Vita du Preez

WENKBROU, R285

In Klaskamer haal Vita du Preez die sweep uit, klits die boeie om sekere mense se polse en gee aan dissipline ’n totaal ander betekenis.

Emma Louw kry die geleentheid om as kinderoppasser op ’n Karooplaas te gaan werk vir Daniel Swart. Sy is pas uit ’n langtermynverhouding en lus vir ’n nuwe uitdaging.

Sy raak gou lief vir die seuntjie, en is ook nie onaangeraak deur Daniel se teenwoordigheid nie.

Op ’n dag kom Emma op ’n geheime kamer af. Sal sy die binnekant van die klaskamer aandurf? Indien wel, sal sy lewend anderkant uitkom?

Meer oor:  Resensies  |  Klaskamer  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.