Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
­Trilogie treffend beëindig

Fiksie

Een of ander held

Zirk van den Berg

KWELA, R300

Voor ’n groot moordverhoor in November 1905 bestempel ’n Windhoekse koerant die polisieman Siegfried Bock as ’n nuwe soort held.

Maar die beskuldigde se advokaat stel Siegfried in ’n heel ander lig. Boonop is sy voormalige bevelvoerder en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet.

Die strop trek ál nouer om Siegfried se nek. Hy sien nie uitkomkans nie. Maar daar móét een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .

Een of ander held voer Zirk van den Berg se Hochnamib-­trilogie na ’n aangrypende einde.

Meer oor:  Zirk Van Den Berg  |  Een Of Ander Held  |  Resensie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.