Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Tydkapsule vir die toekoms

Poësie

Maskers en mure

Saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh

TURKSVY PUBLIKASIES, R275

Maskers en mure is ’n uitsonderlike digbundel wat ’n blik gee op ’n waterskeidingstyd toe die wêreld deur ’n pandemie verlam is.

Die emosies en perspektiewe van 142 uiteenlopende digstemme maak hiervan ’n tydkapsule vir toekomstige lesers.

Hoofsaaklik bekende digters, maar ook nuwes, neem die leser op ’n emosionele reis waarmee ons eie ervaring van Covid-19 sal resoneer.

Dié skryf van gedigte is gewoon ’n manier om te probeer verstaan wat met die wêreld gebeur.

Meer oor:  Daniel Hugo  |  Resensie  |  Poësie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.