Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
US Woordfees: Boekresensie-kursus

Het jy altyd ’n mening oor ’n boek, maar weet nie hoe om dit sinvol te deel nie?

Kerneels Breytenbach, Jo Prins en Anastasia de Vries lei jou met praktiese wenke en voorbeelde.

Stuur ’n e-pos na die Netwerk24-boekeredakteur, Jo Prins, tot en met 21 Februarie by jprins@24.com met ’n koopbewys (digitaal of selfoonfoto) van jou kaartjie plus volledige straatadres en foonnommer sodat jy ’n roman uit die NB-stal kan kry om as voorbereiding te lees en te resenseer.

Aangebied deur NB-Uitgewers en Netwerk24 in samewerking met PEN Afrikaans.

Datum: 9 Maart

Tyd: 09:00 – 13:00

Plek: Visuele Kunste-gebou

Koste: R150 by Computicket of R180 by die deur.

Meer oor:  Resensies  |  Us Woordfees
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.