Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Vertel my jou storie

Tell Me Your Story

Ruda Landman

TAFELBERG, R285

Niefiksie

Tell Me Your Story

Ruda Landman het geen bekendstelling nodig nie – sy was jare lank mede-anker van Carte Blanche en het onder meer VeranderDinge op kykNET aangebied.

En dís presies waaroor Tell Me Your Story gaan: oor verandering en presies hóé verandering en keuses mense raak wat op die stoel voor Landman verskyn het.

Hier verpak sy onderhoude met mense soos John Kani, Ferial Haffajee, Pieter-Dirk Uys, Katlego Maboe, Gugu Zulu, Zapiro, Arno Carstens en Marc Lottering.

Meer oor:  Ruda Landman  |  Boeke
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.