Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Boeke
Winter kom en spens is leeg

Prenteboek (3-9)

Die eekhorings kry stry

Rachel Bright

Protea, R150

Zak die eekhoring het die hele somer lank gespeel en baljaar. Die winter is om die draai en hy besef geskok dat sy winter­spens dolleeg is.

Dan sien hy sy redding . . . ’n dennebol propvol heerlike pitte.

Maar hy is nie al eekhoring wat sy oog op die dennebol het nie.

Dis ’n skaterlag-rymboek oor hoe om mededeelsaam te wees, en saam met ’n vriend oor iets te kan lag.

Die illustrasies is deur Jim Field. Bright, wat grafiese kuns aan die Universiteit van Kingston gestudeer het, se boeke is reeds in meer as 30 tale vertaal.

Meer oor:  Die Eekhorings Kry Stry  |  Rymboek  |  Kinderboek
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.