Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Boerneef se woorde sing opnuut

As hoogtepunt sluit die optredes een in op Boerneef se Boplaas, waar daar ook ’n rondleiding sal wees.

Jannie du Toit (kitaar en sang) en sy trio van musikante (Clinton Zerf op klavier en trekklavier, Susan Mouton op tjello en Mia Martens op klarinet) en as sangers sal Tinarie van Wyk Loots en Gerrit Loots optree. Die regisseur is Albert Maritz en die musiekregie is deur Zerf.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.