Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak
Byklanke: Calvi slaan die kitaar elektries

Anna Calvi – One Breath

Die naam Anna Calvi klink na dié van ’n operasangeres en dit is gepas, want daar is iets onweerstaanbaars teatraal aan die ­manier waarop hierdie jong half-Britse, half-Italiaanse sangeres rock ­herverbeel terwyl sy haar ­kitaar elektries slaan.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.