Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
‘Arrow’-ster maak moles
Foto:

Stephen Amell (40, foto), ster van die TV-reeks Arrow, erken hy is van ’n vlug gehaal ten tyde van ’n rusie met sy vrou, maar ontken dat dit onder dwang was.

Hy en Cassandra Jean (35) was van Austin na Los Angeles op pad. Amell het getwiet hy is gevra om sagter te praat, wat hy gedoen het. “Ek is sowat tien minute later gevra om die vliegtuig te verlaat. Ek het dit dadelik gedoen. Ek is nié onder dwang van die vliegtuig af nie.”

Hy het ook getwiet dat hy net beheer oor sy emosies verloor het. “Dis die einde van die storie.” People, TMZ, The News

Meer oor:  Rusie  |  Akteur
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.