Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Burt Reynolds sterf

Die akteur Burt Reynolds is in die ouderdom van 82 aan 'n hartaanval dood, berig die DailyMail.

Hy is Donderdagoggend in die hospitaal in die Amerikaanse deelstaat Florida dood, omring met sy familie, het sy bestuurder, Erik Kritzer, gesê. 

Reynolds was veral bekend vir sy rolle in Deliverance in 1972, Smokey and the Bandit in 1977 en Boogie Nights in 1997.

Meer oor:  Burt Reynolds
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.