Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Cleese keelvol vir Britte
John Cleese

Die komediant John Cleese wil Brittanje verlaat vir ’n eiland in die Karibiese See.

Hy is moeg vir die “leuens en banaliteite” in Britse koerante, het die 78-jarige stigterslid van die komediegroep Monty Python op BBC Two Newsnight gesê.

Hy het die eiland Nevis in die oog wat ’n bevolking van 11 000 mense het wat volgens Cleese in rasseharmonie saamleef.

Volgens The Guard­ian is Cleese ten gunste van Brexit. Hy sê die standaard van die debat oor Brexit stel hom teleur. “Hoe kan almal so passievol oor die saak wees sonder dat hulle eens weet wat die uitkoms gaan wees?”

Meer oor:  John Cleese  |  Engeland  |  Celebs  |  Vermaak  |  Brexit
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.