Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Celebs
Die Wincklers se babadogter is hier!

Die sanger Heinz Winckler (41) en sy vrou, Aletté-Johanni (39), se dogter is Vrydagoggend gebore. 

Die egpaar het drie seuns: Lian (9), Simeon (7) en Reuben (5).

Alannah Elize Winckler is om 05:20 gebore en het 4,04 kg geweeg, sê Heinz op sosiale media.

Sy is 55 cm lank.

Die gesin woon die afgelope vyf en ’n half jaar in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.

Heinz
Heinz

Heinz, wat voltyds in die bediening is, het hierdie foto van 'n swanger Aletté-Johanni in November op Instagram geplaas.

Meer oor:  Heinz Winckler
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.